Die kykNet Silwerskermtoekennings vir Film en TV is om die draai en hierdie jaar se benoemings lyk opwindend.
Die TV-benoemings is uiteindelik bekend en die glansgeleentheid sal op 23 Augustus in Kaapstad plaasvind. Dit sal dan op 24 Augustus, om 19:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai word. Hier is al die benoemings:
1. Beste hoofspeler in ’n komedie
- Jai’prakash Sewram – Banana Air (S1)
- Emile Smit – Mince jou hare (S1)
- Bianca Flanders – Mince jou hare (S1)
- Pietie Beyers – Pronk Primêr (S1)
2. Beste byspeler in ’n komedie
- Gershwin Mias – Mince jou hare (S1)
- Lee-Ann van Rooi – Mince jou hare (S1)
- Laura-Lee Mostert – Pronk Primêr (S1)
- Tobie Cronjé – Pronk Primêr (S1)
3. Beste akteur in ’n drama
- Frank Opperman – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
- Waldemar Schultz – Die Byl (S6)
- Jacques Bessenger – Een keer om die son (S1)
- Charlton George – Juffrou X (S1)
4. Beste aktrise in ’n drama
- Milan Murray – Die Byl (S6)
- Jana Kruger – Een keer om die son (S1)
- Donnalee Roberts – Een keer om die son (S1)
- Trix Vivier – Juffrou X (S1)
- Ilse Klink – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
5. Beste manlike byspeler in ’n drama
- Albert Pretorius – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
- Geon Nel – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
- Liam Bosman – Een keer om die son (S1)
- Gershwin Mias – Juffrou X (S1)
- De Klerk Oelofse – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
6. Beste vroulike byspeler in ’n drama
- Melissa Willering – Die Byl (S6)
- Alma van Heerden – Een keer om die son (S1)
- Anja Taljaard – Juffrou X (S1)
- Daneel van der Walt – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
- Marion Holm – Nêrens, Noord-Kaap (S2)
7. Beste akteur in ’n telenovela of sepie
- Germandt Geldenhuys – Binnelanders (S14)
- Hykie Berg – Binnelanders (S14)
- Justin Strydom – Diepe waters (S3)
- Gershwin Mias – Skemergrond (S1)
- Dann-Jaques Mouton – Skemergrond (S1)
- Irvine van der Merwe – Suidooster (S10)
8. Beste aktrise in ’n telenovela of sepie
- Mienke Ehlers – Wyfie (S2)
- Jill Levenberg – Suidooster (S10)
- Marlee van der Merwe – Binnelanders (S14)
- Nadia Valvekens – Diepe waters (S3)
- Sandi Schultz – Diepe waters (S3)
- Minke Marais – Reënboogrant (S1)
9. Beste byspeler in ’n telenovela of sepie
- Lorraine Burger – Binnelanders (S14)
- Shimmy Isaacs – Skemergrond (S1)
- Gretchen Ramsden – Skemergrond (S1)
- Dirk Stoltz – Skemergrond (S1)
- Char Carrie – Suidooster (S10)
- Therese Bam – Wyfie (S2)
10. Beste nuweling in ’n telenovela of sepie
- Zandélle Meyer – Binnelanders (S14)
- Julian Robinson – Binnelanders (S14)
- Caleb Swanepoel – Diepe waters (S3)
- Mila de Villiers – Reënboogrant (S1)
- Hunter Plaatjies – Skemergrond (S1)
11. Beste aanbieder van ’n vermaaklikheidsprogram
- Emo Adams – Oppi noot
- Rian van Heerden – Wie word ’n miljoener?
- De Klerk Oelofse – Kyk wie praat
- Aden Thomas – Sê jou sê
- Elwira Standili – Koortjies met Elwira Standili
12. Beste aanbieder van ’n leefstylprogram (gekombineerd met sommige gesels- en joernaalprogramme)
- Erns Grundling – Elders (S7: Ligtoringroete)
- Lundi Khoisan – Fiësta
- Anzél Rabie – Anzél in die Boland
- Leah – Lottoland: Help ’n dorp
- Hannon Bothma – Glam guru
- Neil Sandilands – Die groot niks
- Minki van der Westhuizen – Lamb champs: Die hart en siel van skaapboerdery
- Ewan Strydom – Bravo!
13. Beste aanbieder van ’n aktuele- of geselsprogram
- Lee-Ann van Rooi – Waar daar ’n wil is
- Hannes van Wyk – Kwêla
- Bonné de Bod – Bewonder en bewaar met Bonné de Bod
- Lourensa Eckard – In gesprek (S9)
- Rian van Heerden – Laataand by Rian
14. Beste aanbieder van ’n realiteitsprogram
- Ewan Strydom – Plaasjapie
- Marciel Hopkins – Boer soek ’n vrou
- Robbie Kruse – Klein paradys
- Bertus Basson & Kobus Botha – Kokkedoor: Vuur & vlam
15. Beste ensemble-aanbiederspan
- Breyton Paulse, Hamilton Wessels, Rika Nieuwoudt, Rikus de Beer, Janina Oberholzer, Jean de Villiers, Jonathan Mokuena, Jannie du Plessis, Tommy Dickson (Chef Vaatjie) – Toks & tjops
- Dawie Roodt, Charlene Lackay, Leon Gropp, Corli Prinsloo, Anneke de Beer – Ontbytsake
- Pierre Breytenbach, Jennifer Myburgh, Su-an Müller-Marais – Die groot ontbyt




