Wat is Comic Con Africa?

Die eenvoudige antwoord is, dit is ‘n geleentheid waar mense pop culture of liewer pop-kultuur vier. Comic Con Afrika is die grootste van die tipe geleenthede op die kontinent en ek voel geëerd om deel daarvan te wees. Mense wonder…












