
Silas en Die Ysbeer op Tafelberg – Resensie
Silas en Die Ysbeer op Tafelberg is een van daardie stories wat my terug na my kinderdae neem. Buiten dit, dek die film ook ’n paar verskillende temas, soos vriendskap, aanvaarding, avontuur en, die belangrikste van alles, verlies.







